Menu
Cart 0
Stylboek : Riglyne Vir Paslik Skryf - Elex Academic Bookstore

Stylboek : Riglyne Vir Paslik Skryf

  • R 445.00
  • Save R 85


Stylboek: Riglyne vir paslik skryf is die eerste volwaardige stylhandboek in Afrikaans wat uitsluitlik op klassieke stylbeginsels fokus. Die title is geskik vir almal wat stylvaardighede in skriftelike tekste wil verbeter. Werklike voorbeeldmateriaal uit 'n verskeidenheid tekstipes word gebruik om praktiese riglyne te gee oor gepaste taalgebruik. Die titel fokus nie op reg of verkeerd volgens die taalsisteem nie, maar eerder op die verskeidenheid taalgebruiksmoontlikhede waarvan sommige meer gepas is as ander, afhangende van die situasie en konteks waarin die teks moet funksioneer.

We Also Recommend