Menu
Cart 0
Strafprosesreg Werkboek (LegalEase - Elements series) (2016 - 2de uitgawe)

Strafprosesreg Werkboek (LegalEase - Elements series) (2016 - 2de uitgawe)

  • R 396.00
  • Save R 14


Product Details:

Author(s): Swanepoel, JP
Page count: 284
ISBN: 9781485108757
Languages(s): Afrikaans,
Year Published: 2016
Categories: Criminal Law and Procedure, Law, Law, Law,
Type: Print

About this publication

Die tweede uitgawe van Strafprosesreg Werkboek is ontwerp as ’n studiehulpmiddel om saam met die voorgeskrewe handbook te gebruik. Dit is gebruikersvriendelik en sluit praktiese, lewensgetroue gevallestudies in wat studente sal help om makliker te leer. Die Strafprosesreg Werkboek fokus veral op areas waarmee studente dalk sal sukkel wanneer hulle vir toetse en eksamens voorberei. Praktiese en op-die-man-af-oplossings sal hulle ’n beter begrip van die vakgebied gee en hulle ook help om beter te presteer.

Hierdie praktiese kennis word doeltreffend byeengebring in ’n studiehulpmiddel wat elke student se insig kan verbeter.

Die tweede uitgawe van Strafprosesreg Werkboek is ontwerp as ’n studiehulpmiddel om saam met die voorgeskrewe handbook te gebruik. Dit is gebruikersvriendelik en sluit praktiese, lewensgetroue gevallestudies in wat studente sal help om makliker te leer. Die Strafprosesreg Werkboek fokus veral op
areas waarmee studente dalk sal sukkel wanneer hulle vir toetse en eksamens voorberei. Praktiese en op-die-man-af-oplossings sal hulle ’n beter begrip van die vakgebied gee en hulle ook help om beter te presteer.

Hierdie praktiese kennis word doeltreffend byeengebring in ’n studiehulpmiddel wat elke student se insig kan verbeter.

Content

  • Afdeling A: Voorverhooraangeleenthede
    • Strafprosessuele algemene beginsels
    • Die strafhowe en jurisdiksie
    • Die vervolging van misdaad en die vervolgingsgesag
    • Die reg op regsbystand
    • Die beskuldigde en sy teenwoordigheid as ’n party
    • Die uitoefening van bevoegdhede
    • Metodes om die teenwoordigheid van die beskuldigde by die verhoor te verkry
    • Ondervraging, onderskepping en vasstelling van liggaamlike kenmerke van persone
    • Visentering en beslaglegging
    • Borgtog en ander vorms van vrylating
    • Voorverhoorondersoeke
  • Afdeling B: Die kinderoortreder
    • Inleidende oorsig
    • Die kind as beskuldigde – strafregtelike toerekenbaarheid
    • Diverse aangeleenthede ten opsigte van die Child Justice Act
    • Voorverhoorprosedures
    • Voorverhoor- en/of verhoorprosedures
  • Afdeling C: Verhoor- en naverhooraangeleenthede
    • Aktes van beskuldiging en klagstate
    • Die verhoorhof en aspekte van geregtigheid
    • Voortbrenging en pleite van die beskuldigde
    • Diverse aangeleenthede betreffende die verhoor
    • Voeging van beskuldigdes en skeiding van verhore
    • Die saak van die staat en die verdediging
    • Die uitspraak
    • Vonnisoplegging
  • Afdeling D: Bylae
    • Strafproseswet 51 van 1977
    • Child Justice Act 75 of 2008 
    • Multichoice (Pty) Ltd and Other
  • Latynse woordelys 

    We Also Recommend