
Storieboom Fase 4 Nog Stories Pak B (pak van 6) (Approved)
Die Oxford Storieboom is n opwindende leesreeks vir graad 1 4. n Holistiese taalbenadering word gevolg met die fokus op die storie self. Dié benadering is gebaseer op die uitgangspunt dat selfs kinders wat nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel in staat is om n storie te interpreteer en oor te vertel. Onderwysersgidse, werkboeke en taakkaarte sal onderwysers in staat stel om die storieboeke as n grondslag vir n volledige taal program te gebruik.