Menu
Cart 0
SLAAG Wiskundige Geletterdheid Graad 12 KABV

SLAAG Wiskundige Geletterdheid Graad 12 KABV

  • R 105.00
  • Save R 45


SLAAG Wiskundige Geletterdheid se volledige oorsig van die Graad 12 KABV Wiskundige Geletterdheid-kurrikulum sal jou help om vir ’n suksesvolle eindeksamen voor te berei.

Hierdie gids voorsien jou van:
• opsommings wat die nodige inhoud en vaardighede dek
• voorbeelde wat jou sal help om die konsepte te verstaan
• uitgewerkte voorbeelde en hulle antwoorde
• tipiese eksamenvrae met antwoorde.

Graad 12 Wiskundige Geletterdheid kort en kragtig saamgevat!


We Also Recommend