Slaag die Graad Gr 1 hersien 2016
n Belangrike ouerhandeleiding geskryf deur onderwysers met n humorsin en baie jare ondervinding!
Stap vir stap, nie-voorskriftelike gids oor wat van leerders in sekere grade verwag word.
Bruikbare en praktiese wenke vir beide onderwysers en ouers altyd byderhand. Graad 1.
We Also Recommend