Skoolbeheer: Antwoorde op Alle Daagse Uitdagings (2015)
Description | Price |
---|---|
2015 - 1ste Uitgawe | R 363.00 |
Skoolbeheer: Antwoorde op Alledaagse Uitdagings
Authors
- Deacon, J
About this Publication:
Skoolbeheer: Antwoorde op alledaagse uitdagings is ’n duidelike en omvattende handleiding oor doeltreffende skoolbeheer.
Skoolbeheer: Antwoorde op alledaagse uitdagings, uit die pen van ’n bekende regspraktisyn op die gebied van die onderwysreg, bied uiters waardevolle, praktiese advies oor hoe om alledaagse én dikwels ongemaklike kwessies te hanteer waarvoor enigeen wat by skoolbeheer betrokke is, dikwels te staan kom – hetsy in ’n laer- of hoërskool, of in die stad of op die platteland.
Lede van skoolbeheerliggame, skoolhoofde, adjunkhoofde, onderwysers en ouers sal die advies in hierdie boek, sowel as die probleem-en-oplossing-vorm waarin dit aangebied word, gesaghebbend, realisties en toeganklik vind.
Contents Include:
- Raamwerk vir skoolbeheer
- Werking van beheerliggame
- Risikobestuur en aanspreeklikheid
- Die werksaamhede van beheerliggame
- Finansiële bestuur
- Eiendom
- Koshuise
- Opvoeders
- Skoolbeheerliggaampersoneel
- Dissipline
- Buitekurrikulêre aktiwiteite
Of Interest and Benefit to:
- Lede van skoolbeheerliggame
- Skoolhoofde
- Adjunkhoofde
- Onderwysers
- Ouers
We Also Recommend