Skarlakenkinders - Ses Vroue se Reis na Vryheid
Ses vroue van verskillende agtergronde beland saam op ’n plaas in die Cederberge. Hoewel elkeen sy eie hartseer het om te verwerk moet hulle almal saamwerk om ’n groter krisis op te los. ’n Aksiebelaaide roman ’n Christelike agtergrond oor ’n tema wat al hoe meer relevant word vandag: mensehandel.
We Also Recommend