Menu
Cart 0
Shuters top klas toerisme: Graad 11: Leerdersboek (Afrikaans, Paperback)

Shuters top klas toerisme: Graad 11: Leerdersboek (Afrikaans, Paperback)

  • R 295.00


Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en het die volgende eienskappe: Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak;Bied inhoud in eenvoudige taal aan;Aanbieding van inhoud word deur talle illustrasies ondersteun;'n Aantreklike, eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp; Studiekaarte wat as 'n studie-/hersieningsinstrument ingesluit word. Hierdie Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Leerdersboek bied die volgende voordele: Dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in detail;Feite en begrippe word in eenvoudige, toeganklike taal aangebied;lllustrasies wat met sorg gekies is om die inhoud te ondersteun;Nuwe en minder bekende woorde word in woordelys-kassies op dieselfde bladsy verduidelik;Vloeidiagramme en studiekaarte word aan die begin en einde van elke kwartaal se werk verskaf om begrip van die inhoud te vergemaklik en om as studie-/hersieningsinstrumente te gebruik;'n Woordelys van terme en begrippe word agter in die boek verskaf.Beskikbare komponente: Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Leerdersbook;Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Onderwysershulpbronpak.

We Also Recommend