Menu
Cart 0
SEMELS

SEMELS

  • R 220.00
  • Save R 29


Semels is ’n fiktiewe rillerstorie oor makabere onthullings deur Margaret Kruger
se jongste seun uit die gevangenis wat haar ruk tot die grusame realiteit oor wat
met die vermiste vrouens op Jakkalskrans gebeur het. Maar haar buurvrou, Juffrou
Rosemary, het ook spoorloos verdwyn en niemand sou ooit kon raai wat met háár
gebeur het nie. Wie sou dink dat daar soveel boosheid op Jakkalskrans verborge
lê, asof hedendaagse plaasmoorde nie genoeg van ’n afgryslikheid is nie?

We Also Recommend