Menu
Cart 0
SEBRA LEESBOEKE GROEN BK 1 DOEF DWAF DOINK

SEBRA LEESBOEKE GROEN BK 1 DOEF DWAF DOINK

  • R 58.53
  • Save R 12


SEBRA Leesboeke Groen BK 1 Doef Dwaf Doink is an engaging reading book designed to support early learners in developing their reading skills. With simple, fun stories and clear illustrations, it encourages children to build confidence and enjoy the learning process. Ideal for beginners, this book helps create a strong foundation in literacy through approachable and enjoyable content.

Die drie stelle leesboeke bestaan uit vier boekies elk. In hierdie Aktiwiteitsboek sal jy die volgende vind:

• vier fotokopieerbare werkvelle vir elke leesboek

• aktiwiteite wat begrip van die teks sowel as taalontwikkeling bevorder

• integrasie van aktiwiteite oor die kurrikulum heen

• antwoorde op al die aktiwiteite.

Die leesboeke vertel Suid-Afrikaanse verhale en is dikwels gegrond op ondervindings uit die werklikheid. Die taalgebruik is eenvoudig en aantreklik.

 

ISBN  9781485828143
Variant  Printed 
Publisher Shuter & Shooter

We Also Recommend