Rekeningkunde: Alles-in-1 8ste Uitgawe
Hierdie boek maak die basiese beginsels en toepassings van rekeningkunde meer verstaanbaar en bruikbaar vir studente wat nie rekeningkunde as skoolvak geneem het nie en nie as hoofvak gaan neem nie.
Hoofstuk 1 - Inleiding en die Konseptuele Raamwerk
Hoofstuk 2 - Die rekening
Hoofstuk 3 - Die algemene joernaal
Hoofstuk 4 - Die algemene grootboek en proefbalans
Hoofstuk 5 - Eienaarsbelang/Ekwiteit (Kapitaal)
Hoofstuk 6 - Nie-bedryfsbates (Vaste bates)
Hoofstuk 7 - Bedryfsbates
Hoofstuk 8 - Laste
Hoofstuk 9 - Inkomstes en uitgawes
Hoofstuk 10 - Voltooiing van die rekeningkundige siklus
Hoofstuk 11 - Die rekeningkundige vergelyking
Hoofstuk 12 - Aanbieding van finansiele state
Hoofstuk 13 - Niewinsgewende entiteite
Hoofstuk 14 - Staat van kontantvloei
Hoofstuk 15 - Ontleding en vertoking van finansiele state
Hoofstuk 16 - Bankrekonsiliasie
Hoofstuk 17 - Basiese kosteberekening en vervaardigingsentiteite
Hoofstuk 18 - Begrotings
Hoofstuk 19 - Koste-volume-winsanalise (KVW)
Hoofstuk 20 - Etiek
Hoofstuk 21 - Salarisse betaalstelsel
Bylae - Praktiese voorbeelde: Voorgestelde oplossings
Details
Publisher: LexisNexis South Africa
Published: December 2024
Edition/issue: Agtste
ISBN: 9780639016160