Menu
Cart 0
Refilwe (Afrikaans)

Refilwe (Afrikaans)

  • R 90.00
  • Save R 15


‘Refilwe, Refilwe, laat jou vlegsel sak sodat ek die krans kan pak!’ In ’n grot hoog bo ’n steil krans word die beeldskone Refilwe deur ’n heks gevange gehou. Op ’n dag, toe Prins Tumi op sy perd daar verby ry, hoor hy haar sing. Hy is onmiddellik bekoor en kan nie rus voordat hy die sangeres met die towerstem opspoor nie. Sal Refilwe uit die heks se kloue kan ontsnap? Sal sy en haar prins vir altyd gelukkig saam kan woon?

We Also Recommend