Pierewiet se pretboek (Kur 2005): Grade 1 (Afrikaans, Paperback, 1995 ed)
|
Vir die Onderwyseres: 'n Leerling word eers geleer, daarna volg vaslegging en toetsing. Die doel van hierdie wekboek is vaslegging. Die volgende word aangeleer en vasgele. 1). Saamgestelde groepe klanke wat feitlik as een klank uitgespreek word. Oefeninge in hierdie werkboek sal die beginsel vasle. 2). Die veranderde uitspraak. 3). Nuwe klanke. 4) Ontleding van meerlettergrepige woorde. 5). Uitbreiding van woordeskat. Omdat die doel is om die leerlinge so onafhanklik as moontlik te laat lees, moet geen woorde aan die leerlinge voorgese word indien hulle dit enigsins self kan lees nie. Oefeninge in hierdie werkboek is ook geskik om Afrikaans as Tweede Taal vas te le. Om foute vroegtydig op te spoor, moet hierdie werkboek nagesien en dateer word. 'n Aparte klaswerkboek word aanbeveel.
|