Menu
Cart 0
Piekfyn Afrikaans – ’n Geïntegreerde taalteks Huistaal Onderwysergids Gr. 10 + CD

Piekfyn Afrikaans – ’n Geïntegreerde taalteks Huistaal Onderwysergids Gr. 10 + CD

  • R 385.00
  • Save R 25


Product Information 

About this book:

Piekfyn Afrikaans Graad 10 se onderwysersgids

  • is saamgestel volgens die KABV vir Graad 10-12 vereistes wat die leerder se leerbehoeftes eerste stel en die onderwyser se onderrigtaak ondersteun.
  • fokus op die kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind.
  • bied inhoud en kontekste aan volgens eietydse temas en ’n wye verskeidenheid tekssoorte.
  • -ondersteun die onderwyser in die beplanning van onderrigplanne, asook riglyne vir assessering, lesbeplanning en klaskamerpraktyk
  • bevat ’n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures vir elke aktiwiteit.
  

We Also Recommend