Menu
Cart 0
Piekfyn Afrikaans - ’n Geïntegreerde taalteks Eerste Addisionele Taal Onderwysergids Gr. 5 -

Piekfyn Afrikaans - ’n Geïntegreerde taalteks Eerste Addisionele Taal Onderwysergids Gr. 5 -

  • R 340.00
  • Save R 22


Product Information

About this book:

Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat.

Die ONDERWYSERSGIDS bied:

  • ’n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures.
  • leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ’n neutedop.
  • wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk en skryf.
  • gepaste inhoud en kontekste, en ’n wye verskeidenheid tekssoorte volgens eietydse temas.
  • ·onderrigplanne vir elke module asook riglyne vir lesbeplanning.
  • ’n formele assesseringsprogram, asook metodes en instrumente vir assessering.
  • ’n CD waarop ’n volledige onderwyserslêer, beplanningsdokumente en addisionele werkkaarte verskyn.

Product Details 

ISBN: 9781770022782

Publisher: Best Books

Date Released: July 2012

 


We Also Recommend