Menu
Cart 0
Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek Gr. 5

Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek Gr. 5

  • R 90.75
  • Save R 9.25


Die Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Dié boek is ingedeel volgens genres (kort- en volksverhale, poësie, drama), met media- en inligtingstekste en temas wat gepas is vir leerders in die Intermediêre Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei.Die antwoordstel is gratis aflaaibaar:Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek memorandum

We Also Recommend