Menu
Cart 0
Oxford Suksesvolle Wiskunde Graad 5 Leerdersboek ePub3

Oxford Suksesvolle Wiskunde Graad 5 Leerdersboek ePub3

  • R 148.95
  • Save R 4.05


Oxford Suksesvolle Wiskunde is 'n kursus wat die KABV volg en wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die feite-ryk inhoud en die omvattende leiding vir Wiskunde. As onderwysers en leerders een keer Oxford Suksesvolle Wiskunde gebruik het, bly dit hul keuse vir sukses in die klaskamer.

Features

  • Uitstekende beplanning wat voorsiening maak vir verskillende onderrigmetodes en leerstyle, asook kreatiewe lesaanbiedings
  • Weldeurdagte tydstoewysing wat verseker dat die kurrikulum binne die toegelate tydperk voltooi kan word
  • toeganklike taalgebruik wat leerders help om begrippe deeglik te verstaan
  • taalondersteuning vir jong leerders, deur te fokus op die woorde wat tydens formele toetse en eksamens gebruik word, asook moeilike woorde
  • sorgvuldige ontwikkeling van vaardighede en begrippe laat leerders toe om uit te blink in elke graad en tydens elke fase
  • inhoud wat vol feite is en 'n verskeidenheid aktiwiteite bied, wat nommerpas is vir klasse wat leerders met uiteenlopende vermoëns het
  • riglyne aangaande klaskamerbestuur wat u help om u lesse volgens die behoeftes van u klaskamer te struktureer
  • eenvoudige assesseringsriglyne om leerders vir formele eksamens, toetse en take voor te berei
  • uitgewerkte voorbeelde en strategieë wat help om die inhoud te verduidelik, en leerde rs na die korrekte wiskundige oefening te lei
  • talle aktiwiteite wat genoegsame oefening aan leerders verskaf om hul wiskundige kennis en vaardighede te ontwikkel en te konsolideer
  • aktiwiteite wat gegradeer en gevarieer is om alle kognitiewe vlakke aan te spreek.