Menu
Cart 0
Oxford Suksesvolle Wiskunde Graad 3 Leerdersboek (CAPS)

Oxford Suksesvolle Wiskunde Graad 3 Leerdersboek (CAPS)

  • R 157.95
  • Save R 12


Oxford Suksesvolle Wiskunde is ontwerp om kerninhoud, voldoende oefening en genoegsame geleenthede te bied om kernbegrippe en -vaardighede in wiskunde te konsolideer en verryk. Hierdie reeks volg n neutrale benadering wat die onderwyser in staat stel om die materiaal volgens leerders se spesifieke behoeftes aan te pas en te wysig. Die boeke le groot klem op probleemoplossing met aktiwiteite wat hoerorde-dinkwerk bevorder

We Also Recommend