Menu
Cart 0
Oxford Suksesvolle Wiskunde Graad 1 Onderwysersgid (CAPS) - Elex Academic Bookstore

Oxford Suksesvolle Wiskunde Graad 1 Onderwysersgid (CAPS)

  • R 217.95
  • Save R 195


Oxford Suksesvolle Wiskunde is ontwerp om kerninhoud, voldoende oefening en genoegsame geleenthede te bied om kernbegrippe en -vaardighede in wiskunde te konsolideer en verryk. Hierdie reeks volg n neutrale benadering wat die onderwyser in staat stel om die materiaal volgens leerders se spesifieke behoeftes aan te pas en te wysig. Die boeke l� groot klem op probleemoplossing met aktiwiteite wat ho�rorde-dinkwerk bevorder.

 

Features

  • Uitstekende beplanning maak voorsiening vir verskillende onderrigstyle en vryheid om kreatief met lesse te wees.
  • Korrekte gewigstoekenning aan en tempo van elke inhoudsgebied volgens die KABV verseker dat werk in die toegewese tyd voltooi word.
  • Omvattende leiding in klaskamerbestuur stel onderwysers in staat om lesse volgens hulle klaskamerbehoeftes te struktureer.
  • Duidelike leiding in assessering stel onderwysers in staat om te besluit hoe om te assesseer ten einde progressie te meet en leerders vir die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA) in Graad 3 voor te berei.