Oxford Suksesvolle Wiskunde Geletterheid Graad 11 Onderwysersgids
Oxford Suksesvolle Wiskundige Geletterdheid Graad 11 is ’n kursus vir die VOO (verdere onderrig en opleiding) wat die KABV volg met ryk vakinhoud en omvattende leiding vir Wiskundige Geletterdheid.
Features
- Volledige, relevante en ouderdomsgeskikte inhoud wat belangstelling regdeur die jaar verseker
- Onderwerpe wat volgens die KABV saamgestel is
- Gegradeerde inhoud en konsepte wat 'n vaste grondslag vir sukses bied
- 'n Groot aantal en verskeidenheid aktiwiteite wat kennis en vaardighede vaslê en genoegsame oefening bied om eksamensukses te verseker
- Geskikte taalvlakke wat onafhanklike studie en hersieining vergemaklik
- Volledige en kopieerbare beplanningsinstrumente wat lesvoorbereiding vergemaklik en die korrekte tempo en vordering van onderrig verseker
- Assesseringsriglyne en assesseringsinstrumente wat onderwysers kan aanpas om aan spesifieke klaskamerbehoeftes te voldoen
- 'n Eksamenafdeling en oefenvraestelle wat help met formele assessering en voorbereiding vir die eksamen
We Also Recommend