Menu
Cart 0
Oxf Suksesvolle Verbruikerstudies Graad 12 Onderwysergids 2e (Approved)

Oxf Suksesvolle Verbruikerstudies Graad 12 Onderwysergids 2e (Approved)

  • R 253.95
  • Save R 29


Oxford Suksesvolle Verbruikerstudies is 'n betroubare Verbruikerstudies-kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Dit is propvol vakinhoud en dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.

 

Features

  • Die inhoud volledig, relevant en ouderdomsgeskik is, sodat leerders se belangstelling regdeur die jaar verseker word
  • Die onderwerpe volgens die KABV saamgestel is, wat gebruik in die klaskamer vergemaklik
  • Die inhoud en konsepte gegradeer is om aan leerders 'n vaste grondslag vir sukses te bied
  • Dit 'n groot aantal en verskeidenheid aktiwiteite bevat, wat kennis en vaardighede vaslê en aan leerders genoegsame oefening bied om eksamensukses te verseker
  • Die geskikte taalvlakke die inhoud toeganklik mvolledig en kopieerbaar is, wat les voorbereiding vergemaklik en die korrekte tempo en vordering van onderrig verseker
  • Dit assesseringsriglyne en assesseringsinstrumente bevat, wat onderwysers kan aanpas om aan spesifieke klaskamer behoeftes te voldoen
  • Die eksamen afdeling en oefenvraestelle help leerders om vir formele assesserings en die eksamen voor te berei.

We Also Recommend