Oxford Suksesvolle Verbruikerstudies Graad 12 LB 2e ( Approved)
Oxford Suksesvolle Verbruikerstudies is 'n betroubare Verbruikerstudies-kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Dit is propvol vakinhoud en dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.
Features
- Die inhoud volledig, relevant en ouderdomsgeskik is, sodat leerders se belangstelling regdeur die jaar verseker word
- Die onderwerpe volgens die KABV saamgestel is, wat gebruik in die klaskamer vergemaklik
- Die inhoud en konsepte gegradeer is om aan leerders 'n vaste grondslag vir sukses te bied
- Dit 'n groot aantal en verskeidenheid aktiwiteite bevat, wat kennis en vaardighede vaslê en aan leerders genoegsame oefening bied om eksamensukses te verseker
- Die geskikte taalvlakke die inhoud toegank voor te berei.
We Also Recommend