
Oxford suksesvolle natuurwetenskappe en tegnologie: Gr 6: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
Oxford Suksesvolle Natuurwetenskappe en Tegnologie is 'n kursus wat die KABV volg met ‘n feite-ryk inhoud en omvattende leiding.
Features
- Die gids bevat uitstekende beplanning wat voorsiening maak vir verskillende onderrigmetodes en leerstyle, asook kreatiewe lesaanbiedings.
- Die boek gee weldeurdagte tydstoewysing wat verseker dat die kurrikulum binne die toegelate tydperk voltooi kan word.
- Daar is riglyne aangaande klaskamerbestuur wat help om lesse volgens die behoeftes van elke klaskamer te struktureer.
We Also Recommend