Oxford Suksesvolle Natuurwetenskappe Graad 8 Leerdersboek
Oxford Suksesvolle Natuurwetenskappe is 'n KABV-gerigte kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die ryk inhoud en omvattende riglyne daarvan vir Natuurwetenskappe. Wanneer onderwysers en leerders eers Oxford Suksesvolle Natuurwetenskappe gebruik het, bly dit hulle keuse vir sukses in die klaskamer.
Features
- Afdelings met kleurillustrasies, grafieke en fotoâ€
- ™
- s bevorder visuele geletterdheid en help leerders om sleutelbegrippe te snap.
- 'n Rykdom van assesseringsaktiwiteite (AP/praktiese aktiwiteite) word regdeur die boek ingesluit en bied ruim geleentheid vir oefen.
- Uitgebreide onderrigwenke, aktiwiteitsriglyne, en beplannings- en assesseringshulpmiddels in die Onderwysersgids spaar voorbereidingstyd en verseker dat onderwysers uitblink en sukses behaal.
We Also Recommend