Oxford Suksesvolle Lewenswetenskappe Graad 10 Leerdersboek (CAPS Approved)
Oxford Suksesvolle Lewenswetenskappe is 'n Lewenswetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
Features
- Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.
- Paslike taalvlakke maak inhoud toeganklik, bou die leerder se selfvertroue op en steun onafhanklike leer en hersiening.
- 'n Vaardighede-afdeling aan die begin van die boek stel leerders bekend aan al die wetenskaplike vaardighede wat vir Lewenswetenskappe nodig is.
- 'n Groot klomp illustrasies, foto"s en mikrografieke word verskaf om leerders gedurende praktiese eksperimente te lei.
- Praktiese aktiwiteite word stap vir stap bekendgestel en verskaf leiding aan leerders sowel as onderwysers.
- Waarskuwingskassies maan leerders oor enige veiligheidskwessies.
- Kenmerke in die kantlyn dui inhoudskakels binne die graad en tussen die grade aan.
- 'n Eksamenafdeling met eksamenwenke en oefenvraestelle help leerders om vir formele assessering en eksamens voor te berei.
We Also Recommend