Menu
Cart 0
Oxford Suksesvolle Lewensvaardighede Graad 3 Werkboek  (CAPS) - Elex Academic Bookstore

Oxford Suksesvolle Lewensvaardighede Graad 3 Werkboek (CAPS)

  • R 79.95
  • Save R 20


Oxford Suksesvolle Lewensvaardighede is 'n Lewensvaardigheidprogram wat met vertroue deur onderwysers regdeur Suid-Afrika gebruik word. Die reeks is ryk aan inhoud en verskaf omvattende KABV-dekking van die vier inhoudsgebiede van Lewensvaardighede. Die goed beplande progressie steun leerders wat regdeur die Grondslagfase wil presteer.

 

Features

  • Bied verrykings- en oefeninggeleenthede van inhoud wat in die Leerdersboek bekendgestel word.
  • Maklik vir leerders om sonder die hulp van 'n volwassene te volg.
  • Duidelike illustrasies vir leerders om in te kleur as hulle wil.

We Also Recommend