Oxford Suksesvolle Lewensvaardighede Graad 3 Onderwysersgids (CAPS)
Oxford Suksesvolle Lewensvaardighede is 'n Lewensvaardigheidprogram wat met vertroue deur onderwysers regdeur Suid-Afrika gebruik word. Die reeks is ryk aan inhoud en verskaf omvattende KABV-dekking van die vier inhoudsgebiede van Lewensvaardighede. Die goed beplande progressie steun leerders wat regdeur die Grondslagfase wil presteer.
Features
- Uitstekende beplanning maak voorsiening vir verskillende onderrigstyle en vryheid om kreatief met lesse te wees.
- 'n Gratis musiek-CD vir die Grondslagfase saam met elke Onderwysersgids verskaf musiek, beweging en drama, en verwys na die kurrikulumonderwerpe vir Lewensvaardighede.
- Omvattende leiding in klaskamerbestuur stel onderwysers in staat om lesse volgens hulle klaskamerbehoeftes te struktureer.
- Duidelike leiding in assessering stel onderwysers in staat om te besluit hoe om te assesseer ten einde leerders se progressie te meet.
We Also Recommend