Oxford Suksesvolle Lewensvaardighede Graad 2 Werkboek (CAPS)
Oxford Suksesvolle Lewensvaardighede is 'n Lewensvaardigheidprogram wat met vertroue deur onderwysers regdeur Suid-Afrika gebruik word. Die reeks is ryk aan inhoud en verskaf omvattende KABV-dekking van die vier inhoudsgebiede van Lewensvaardighede. Die goed beplande progressie steun leerders wat regdeur die Grondslagfase wil presteer.
Features
- Bied verrykings- en oefeninggeleenthede van inhoud wat in die Leerdersboek bekendgestel word.
- Maklik vir leerders om sonder die hulp van 'n volwassene te volg.
- Duidelike illustrasies vir leerders om in te kleur as hulle wil.
We Also Recommend