Menu
Cart 0
Oxford Suksesvolle Lewensvaardighede Graad 2 Leerdersboek (CAPS) - Elex Academic Bookstore

Oxford Suksesvolle Lewensvaardighede Graad 2 Leerdersboek (CAPS)

  • R 128.95
  • Save R 41


Oxford Suksesvolle Lewensvaardighede is ’n Lewensvaardigheidprogram wat met vertroue deur onderwysers regdeur Suid-Afrika gebruik word. Die reeks is ryk aan inhoud en verskaf omvattende KABV-dekking van die vier inhoudsgebiede van Lewensvaardighede. Die goed beplande progressie steun leerders wat regdeur die Grondslagfase wil presteer.

 

Features

  • Korrekte gewigstoekenning aan en tempo van elke inhoudsgebied volgens die KABV verseker dat werk in die toegewese tyd voltooi word.
  • 'n Verskeidenheid aktiwiteite vir klasse met gemengde vermoëns bied elke leerder geleenthede om kennis en vaardighede te oefen en te konsolideer.

We Also Recommend