Oxford Suksesvolle Lewensoriëntering Graad 11 Onderwysersgids (CAPS)
Oxford Suksesvolle Lewensoriëntering is 'n Lewensoriënteringskursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.
Features
- Inhoud is ryk, relevant en ouderdomsgepas om seker te maak dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
- Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.
- Paslike taalvlakke maak inhoud toeganklik, bou die leerder se selfvertroue op en steun onafhanklike leer en hersiening.
We Also Recommend