Menu
Cart 0
Oxford Suksesvolle Lewensoriëntering Graad 10 Leerdersboek - Elex Academic Bookstore

Oxford Suksesvolle Lewensoriëntering Graad 10 Leerdersboek

  • R 267.95
  • Save R 132


Oxford Suksesvolle Lewensoriëntering is 'n Lewensoriënteringskursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.

 

Features

  • Inhoud is ryk, relevant en ouderdomsgepas om seker te maak dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
  • Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.
  • Paslike taalvlakke maak inhoud toeganklik, bou die leerder se selfvertroue op en steun onafhanklike leer en hersiening.

We Also Recommend