Menu
Cart 0
Oxford Suksesvolle Landbouwetenskappe Graad 12 Leerdersboek - Elex Academic Bookstore

Oxford Suksesvolle Landbouwetenskappe Graad 12 Leerdersboek

  • R 326.95
  • Save R 23


Oxford Suksesvolle Landbouwetenskappe is 'n betroubare Landbouwetenskappekursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Dit is propvol vakinhoud en dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.

 

Features

  • Die inhoud volledig, relevant en ouderdomsgeskik is, sodat leerders se belangstelling regdeur die jaar verseker word
  • Die onderwerpe volgens die KABV saamgestel is, wat gebruik in die klaskamer vergemaklik
  • Die inhoud en konsepte gegradeer is om aan leerders â€
  • n vaste grondslag vir sukses te bied
  • Dit â€
  • n groot aantal en verskeidenheid aktiwiteite bevat, wat kennis en vaardighede vaslen aan leerders genoegsame oefening bied om eksamensukses te verseker
  • Die geskikte taalvlakke die inhoud toegankli berei.

We Also Recommend