Oxford Suksesvolle Fisiese Wetenskappe Graad 10 Onderwysersgids
Oxford Suksesvolle Fisiese Wetenskappe is 'n Fisiese Wetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
Features
- Alle beplanningshulpmiddels is volledig uitgewerk en fotokopieerbaar, wat onderwysers tyd spaar wanneer hulle lesse voorberei en die korrekte tempo en progressie verseker.
- Assesseringsriglyne en buigsame assesseringshulpmiddels stel onderwysers in staat om die assesseringshulpmiddels aan te pas om aan die spesifieke behoeftes van die klas te voldoen.
We Also Recommend