Oxford Suksesvolle Ekonomie Graad 11 Leerdersboek
Oxford Suksesvolle Ekonomie is 'n Ekonomiekursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.
Features
- Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.
- Relevante en bygewerkte gevallestudies en voorbeelde verryk die inhoud.
- Inhoud word goed gesteun deur duidelike illustrasies en grafieke.
- Omvattende taalsteun met terminologie wat in ekonomie gebruik word verseker dat leerders die kernbegrippe van Ekonomie verstaan.
- 'n Groot verskeidenheid aktiwiteite en assesseringsgeleenthede help leerders om met selfvertroue te vorder.
- Assessering word regdeur die boek sorgvuldig ondersteun om â€
- ™
- n suksesvolle jaar vir die leerder te verseker.