Menu
Cart 0
Oxford Suksesvolle Ekonomie Graad 10 Leerdersboek

Oxford Suksesvolle Ekonomie Graad 10 Leerdersboek

  • R 275.95
  • Save R 24


Oxford Suksesvolle Ekonomie is 'n Ekonomiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.

 

Features

  • Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.
  • Relevante en bygewerkte gevallestudies en voorbeelde verryk die inhoud.
  • Inhoud word goed gesteun deur duidelike illustrasies en grafieke.
  • Omvattende taalsteun met terminologie wat in ekonomie gebruik word verseker dat leerders die kernbegrippe van Ekonomie verstaan.
  • 'n Groot klomp en verskeidenheid aktiwiteite en assesseringsgeleenthede help leerders om met selfvertroue te vorder.
  • Assessering word regdeur die boek sorgvuldig ondersteun om 'n suksesvolle jaar vir die leerder te verseker.
  • Steun met eksamens is by elke aktiwiteit, hersiening, oefentoets en oefeneksamen ingebou om leerders vir formele assessering en eksamens voor te berei.
  • Steun met studievaardighede verseker die ontwikkeling van die kognitiewe vaardighede wat leerders nodig het om aktiwiteite, toetse en eksamens in Graad 10 aan te pak.

We Also Recommend