Menu
Cart 0
Oxford Storieboom Klanke Fiksie Boek 39 Graad 2 Fase 8: Die draak optog ePDF

Oxford Storieboom Klanke Fiksie Boek 39 Graad 2 Fase 8: Die draak optog ePDF

  • R 58.95
  • Save R 39

Storieboom Klanke is 'n gegradeerde leesskema gestruktureerd rondom die optimale vordering van Afrikaans Eerste Taal klanke ontwikkeling. Elke Fase bestaan uit 5 fiksie en 5 niefiksie titels.

Features

Die draak optog is ontwikkel vir Afrikaans Eerste Taal leerders in Graad 2, Fase 8 (Kwartaal 4), 7-8 jaar.