Oxford Storieboom Klanke Fiksie Boek 21 Graad 2 Fase 7: Padda-krisis ePDF
Storieboom Klanke is 'n gegradeerde leesskema gestruktureerd rondom die optimale vordering van Afrikaans Eerste Taal klanke ontwikkeling. Elke Fase bestaan uit 5 fiksie en 5 niefiksie titels.