Oxford Storieboom Klanke Fiksie Boek 17 Graad 3 Fase 10: Die speelparkie ePDF
Storieboom Klanke is 'n gegradeerde leesskema gestruktureerd rondom die optimale vordering van Afrikaans Eerste Taal klanke ontwikkeling. Elke Fase bestaan uit 5 fiksie en 5 niefiksie titels.