Menu
Cart 0
Oxford Storieboom Fase 10 Stamstories Die Wonderlike Spagetti-Pak (Approved)

Oxford Storieboom Fase 10 Stamstories Die Wonderlike Spagetti-Pak (Approved)

  • R 108.95
  • Save R 31


Stamstories, Fases 10 - 14, is 'n reeks topgehalte fiksie wat spesiaal geskryf is vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak nodig het: hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met 'n goeie asook swakker ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word. Die boeke is in vlakke verdeel om kinders aan ingewikkelder vertelvorme en 'n uitgebreide leeswoordeskat bloot te stel.

We Also Recommend