
Storieboom Fase 6 Uile Vlooi & Die Reus (Approved)
Die boek in hierdie fase verskaf 'n voortsetting van die populêre "towersleutel"-stories uit Fase 5. Dit bevat sorgvuldig beheerde sinstruktuur, moedig voorspelling aan deur nou verwante teks en illustrasies, verskaf die ideale aanvangspunte vir onderwerpwerk en ontwikkel strategieë vir onafhanklike lees.