
Oxford Storieboom: Fase 9 Ruimte-avontuur
Hierdie boeke is geskik vir gevorderde lesers. Elke boek konsentreer op een tema byvoorbeeld die ruimte, perde, muise, sade en blomme, en die see. Elke boek word in drie dele verdeel: 'n avontuurverhaal, feitelike inligting, en 'n tradisionele verhaal. Die boeke sal leerders aanmoedig om hul belangstelling uit te brei en ook om ander boeke oor hierdie temas te lees.
We Also Recommend