Menu
Cart 0
Storieboom Fase 8 Nog Kiewiete Vloed! (Approved)

Storieboom Fase 8 Nog Kiewiete Vloed! (Approved)

  • R 93.95
  • Save R 36


Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. ’n Holistiese taal-benadering word gevolg met die fokus op die storie self.



Die Fase 8 Kiewiete is geskryf vir kinders met gemiddelde leesvermoë en bou op woordeskat wat reeds in Uile verwerf is. Die boeke voer langer en ingewikkelder sinstrukture in en ontwikkel ’n bewustheid van ander oogpunte.



We Also Recommend