Menu
Cart 0
Oxford Storieboom: Fase 6 In die tuin Graad 4

Oxford Storieboom: Fase 6 In die tuin Graad 4

  • R 105.95
  • Save R 14



Die boek in hierdie fase verskaf 'n voortsetting van die populêre "towersleutel"-stories uit Fase 5. Dit bevat sorgvuldig beheerde sinstruktuur, moedig voorspelling aan deur nou verwante teks en illustrasies, verskaf die ideale aanvangspunte vir onderwerpwerk en ontwikkel strategieë vir onafhanklike lees.




We Also Recommend