Menu
Cart 0
Oxford Storieboom: Fase 16+ (6 titels) Graad 3

Oxford Storieboom: Fase 16+ (6 titels) Graad 3

  • R 712.95
  • Save R 22


Oxford Storieboom is n opwindende leesreeks vir Graad R tot 6. 'n Holistiese taalbenadering word gevolg met die fokus op die stories in die meer as 200 leesboekies. Die reeks is buigsaam en die onderwysers kan materiaal kies wat by die vermoë van hulle leerders aansluit.

Onderwysersgidse, werkboeke en taakkaarte sal onderwysers in staat stel om die storieboeke as n grondslag vir die volledige taalprogram te gebruik. Die reeks bevat ook ses volkleur feiteboekies.

We Also Recommend