
Oxford Storieboom Fase 13 Stamstories Oom Daantjie Se Doepa (Approved)
Die uitdagender verhaalstrukture en -tegnieke van hierdie boeke is vir lesers met 'n gevorderde vaardigheids-en belangstellingsvlak. Die boekies is plaaslik vervaardig, prettig en lesersvriendelik, en bevat baie foto's en illustrasies asook talle aktiwiteite wat leesvaardighede en-begrippe aanmoedig.
We Also Recommend