Menu
Cart 0
Oxford Kom Ons Oefen Wiskunde Graad 9 Oefenboek

Oxford Kom Ons Oefen Wiskunde Graad 9 Oefenboek

  • R 167.95
  • Save R 32


Die Oxford Kom Ons Oefen Wiskunde Graad 9 Werkboek is ontwikkel om die KABV weekliks asook kwartaalliks te volg en is ideaal vir hersiening, oefening en toepassing van kernvaardighede en -begrippe, sowel as eksamenvoorbereiding.
Die reeks is bekostigbaar, gebruikersvriendelik en is geskik vir klaskamer gebruik of as onafhanklike oefening by die huis.

Oxford Kom Ons Oefen Wiskunde Werkboeke is beskikbaar vir Graad 7, 8 en 9 in Afrikaans en Engels.