Menu
Cart 0
Oxford Junior Atlas vir Suid Afrika Graad 4-7 Leerdersboek

Oxford Junior Atlas vir Suid Afrika Graad 4-7 Leerdersboek

  • R 234.95


  • Die Oxford Junior Atlas vir Suider-Afrika is deel van 'n nuwe reeks gebaseer op die jongste kaarte en data wat beskikbaar is. Dit verskaf 'n duidelike en vars benadering tot die vernaamste vaardighede en kennis wat in die Intermediêre Fase verlang word. Die oorvloed fassinerende data oor Suid-Afrikaners en hoe hulle leef, hul omgewing, tale en geskiedenisse is gekies vir die paslikheid en belang wat dit vir jong leerders het.