Menu
Cart 0
Oxford Graad R Gegradeerde Leesboek 7: Goed en gesond - Elex Academic Bookstore

Oxford Graad R Gegradeerde Leesboek 7: Goed en gesond

  • R 28.95


Oxford Graad R is ’n leesreeks wat opgestel is in ooreenstemming met die KABV. Die reeks ondersteun ontluikende geletterdheid en Wiskunde deur die gebruikmaking van Lewensvaardighede-temas en toevallige leer. Leer deur speel, asook noodsaaklike vaardighede soos die kruising van die middellyn, visuele diskriminasie, visuele persepsie, en nog meer, word alles saamgevat in die helder, aantreklike kunswerk van elke leesboek.

We Also Recommend