Menu
Cart 0
Oxford Afrikaans-Engels English-Afrikaans Skoolwoordeboek School Dictionary 2e (Hardback)

Oxford Afrikaans-Engels English-Afrikaans Skoolwoordeboek School Dictionary 2e (Hardback)

  • R 235.95
  • Save R 14


Tweetalige Skoolwoordeboek: 
Hierdie moderne, toeganklike woordeboek is ontwerp om leerders doeltreffend en bedrewe in hulle addisionele taal te laat skryf en praat. Dit fokus daarop om leerders te help om hulle mees algemene struikelblokke te oorkom en bied ondersteuning in vier sleutelareas, soos hieronder aangetoon. 

Bilingual School Dictionary: 
Designed to enable learners to write and speak effectively and competently in their additional language, this up-to-date and easy-to-use dictionary focuses on overcoming learners' most common difficulties. It offers support in four key areas, as shown below.