Ou liefde nuwe liefde - SuperRomanza
Kristin verloor haar werk én haar kêrel maar sy besluit om haar eie besigheid te stig en kommandeer haar buurman - Ryno - as vennoot. Sy besef egter dat haar broederlike gevoelens vir hom drasties verander het: Van vennoot na sielsgenoot!
We Also Recommend